Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

MissCMMissCM
6
MissCM

29 - Bloemfontein, Vrystaat

Mense mens, ek is altyd positief doen en gee die beste as wat ek kan. Enkel mamma van twee wonderlike...

Kaalvoetkind_991Kaalvoetkind_991
3
Kaalvoetkind_991

42 - Roodepoort, Gauteng

Leer my ken om uit te vind... daar is baie! Ek hou van te veel dinge, die natuur en nuwe uitdagings. Stap in...

Soeknog1985Soeknog1985
5
Soeknog1985

37 - Velddrif, Wes-Kaap

Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en...

Hotty8677Hotty8677
1
Hotty8677

45 - Edenvale, Gauteng

Ek is n dame met n goeie hart..Moeg Vir seer kry...Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap

Lolla445Lolla445
4
Lolla445

40 - Citrusdal, Wes-Kaap

Ek kan braaibroodjies maak, beter braai as jy en my gedra ( so sê hulle). Ek werk hard, kan spel en is nie...

SkittersterSkitterster
1
Skitterster

45 - Pretoria, Gauteng

Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022