Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Moonchild_967Moonchild_967
3
Moonchild_967

54 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n stil mens, kyk eers die kat goed uit die boom. Ek hou van reis en nuwe plekke ontdek. Diereliefhebber....

Steph650Steph650
10
Steph650

55 - Pretoria, Gauteng

I have a fiancé - 17 years. I’ve been alone for a year now! I’ve been alone that is myself.

MissCMMissCM
6
MissCM

29 - Bloemfontein, Vrystaat

Mense mens, ek is altyd positief doen en gee die beste as wat ek kan. Enkel mamma van twee wonderlike...

Baby24GirlBaby24Girl
7
Baby24Girl

41 - George, Wes-Kaap

Omdat ek n opregte ware vriend is ek is n baie sagte mens en vol liefde ek hou daar van om uit my pad te gaan...

KuikenKuiken
5
Kuiken

44 - Pretoria, Gauteng

'n Dame met 'n goeie sin vir humor, hard werkend, vrede liewend want hou van goeie geselskap. Iemand met 'n lus...

SharkySharky
1
Sharky

53 - Benoni, Gauteng

Want ek is een awesome persoon. lol Die see is waar ek wil wees. Ek kan n geselsie hou en hou daarvan om social...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022