Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Cuckoo_5Cuckoo_5
4
Cuckoo_5

55 - Centurion, Gauteng

Kom gesels met my.... Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai...

Cuddles9Cuddles9
2
Cuddles9

58 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Eerlik opregte liefde volle persoon. Lief vir natuur en diere. Hou van still plattelandse lewe. Hard werkend en...

DyfDyf
2
Dyf

71 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer...

Liefdesoeker6655Liefdesoeker6655
9
Liefdesoeker6655

57 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur....

InsigInsig
1
Insig

57 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Mens mens, wat goed kommunikeer, dit beteken ek luister na wat gese word. Baie goeie humorsin. Inteligente...

BancoBanco
4
Banco

67 - Robertson, Wes-Kaap

As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022