Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

DT2023DT2023
1
DT2023

57 - Centurion, Gauteng

Het n positiewe uitkyk op die lewe (alhoewel realisties), geniet die natuur en om staproetes te stap, kweek...

Harvard71Harvard71
4
Harvard71

60 - Centurion, Gauteng

Wil nie alleen oud word nie soek n maat ,om alles te deel. Hou van braai buite in die natuur. Hou van die...

MeMcgeeMeMcgee
4
MeMcgee

62 - Langebaan, Wes-Kaap

Lig van hart vol lewe ! geniet strand, see, buitelig en kamp. Lewe vry sonder komplikasies...

Cuckoo_5Cuckoo_5
4
Cuckoo_5

55 - Centurion, Gauteng

Kom gesels met my.... Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai...

Cuddles9Cuddles9
2
Cuddles9

58 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Eerlik opregte liefde volle persoon. Lief vir natuur en diere. Hou van still plattelandse lewe. Hard werkend en...

BancoBanco
4
Banco

67 - Robertson, Wes-Kaap

As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022