Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Max1705Max1705
2
Max1705

42 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is fun,hou van mense,maar soek ook tyd op my eie.Ek hou van gym en dans.En eerlikheid is vir my alles.

WyfieWyfie
2
Wyfie

23 - Germiston, Gauteng

Ek is kreatief, spontaan en maak die beste uit die verveeligste en slegste situasies , kan ernstig wees maar hou...

NetEk09NetEk09
1
NetEk09

60 - Pretoria, Gauteng

Kan soms ernstig voorkom in die begin, maar is kwaliteit mens met hart vir familie en vriende. Geniet ‘n lekker...

Lizzie207Lizzie207
1
Lizzie207

37 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is 'n sterk mens met 'n baie sagte hart. My 2 kinders is my alles. Ek is 'n Christen vrou met goeie waardes....

InksieInksie
1
Inksie

51 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Sjoe... ek is 'n vriendelik, liefdevolle en 'n omgee mens. Ek lag dalk te veel maar geniet die lewe! Is baie...

Sprankel1973Sprankel1973
2
Sprankel1973

49 - Pretoria, Gauteng

Ek is Wie ek is ,aanvaar my Vir Wie ek is en my mooi hart, openlik en eerlik, sprakelend, my motto in die lewe...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022
Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022