Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Ellie80Ellie80
4
Ellie80

43 - Vereeniging, Gauteng

I am looking for my special person. I am not into casual encounters, so if you are looking for a commited...

Max1705Max1705
2
Max1705

42 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is fun,hou van mense,maar soek ook tyd op my eie.Ek hou van gym en dans.En eerlikheid is vir my alles.

SeriousLeeSeriousLee
4
SeriousLee

40 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is daai persoon wat glo opgee is nie n opsie nie. Ek is stil en terug getrokke tot ek gemaklik met jou is....

IcequeenIcequeen
1
Icequeen

45 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n plat op die aarde tiepe vrou en ma met waardes en standaarde. Ek is n bok vir sport....hou van kuier...

Ogies3041Ogies3041
3
Ogies3041

52 - Pretoria, Gauteng

Ek is n eerlike en lojale vrou. Geen ex mans of boyfriends wat n issue gaan wees nie. Ek werk hard en sorg vir...

Sprankel1973Sprankel1973
2
Sprankel1973

49 - Pretoria, Gauteng

Ek is Wie ek is ,aanvaar my Vir Wie ek is en my mooi hart, openlik en eerlik, sprakelend, my motto in die lewe...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023