Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

WantjykanWantjykan
3
Wantjykan

60 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek is n go getter wat dit saam iemand wil doen met dieselfde belangstellings,soos kamp,motorsport en soveel...

Moonlight_WolfMoonlight_Wolf
2
Moonlight_Wolf

55 - Centurion, Gauteng

Ek is gemaklike DIY tipe persoon. Ek soek iemand sodat ek mental, social, emotional en physical konneksie mee...

B52B52
3
B52

52 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is betroubaar hou van kosmaak lekker braai en nuwe plek te besoek. My lekkerste plek is my huis saam my...

ChoppyChoppy
1
Choppy

61 - Centurion, Gauteng

Dalk mis jy die mens wat jy nog altyd wou ontmoet …. Maybe not the best …. Maar nooit boring nie … live life by...

MynemaaitjieMynemaaitjie
5
Mynemaaitjie

56 - Pretoria, Gauteng

Boerseun , liefde vir natuur. N goeie maat. Lief kos maak. N cuddle en aanraak mens. Hou van kinders. My kinders...

Quinton_724Quinton_724
1
Quinton_724

51 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is vriendelik ,oopkop, lojaal en hou van lag. Ek hou nie van mense wat voorgee dat hulle iets is wat hulle...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023