Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

IcequeenIcequeen
1
Icequeen

45 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n plat op die aarde tiepe vrou en ma met waardes en standaarde. Ek is n bok vir sport....hou van kuier...

Ellie80Ellie80
4
Ellie80

43 - Vereeniging, Gauteng

I am looking for my special person. I am not into casual encounters, so if you are looking for a commited...

Nadz777Nadz777
3
Nadz777

35 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek het n hart van Goud...1️⃣ uit n biljoen!!! Ek hou daarvan om mense te laat lag en gelukkig te...

Lizzie207Lizzie207
1
Lizzie207

37 - Randburg, Gauteng

Ek is 'n sterk mens met 'n baie sagte hart. My 2 kinders is my alles. Ek is 'n Christen vrou met goeie waardes....

Alliedp07Alliedp07
4
Alliedp07

55 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek hou van lag en vrolik wees. Lang ente stap in die natuur maak my baie gelukkig en ek soek graag iemand om die...

Tashie_Tashie_
4
Tashie_

46 - Pretoria, Gauteng

Niks soos goue uur sonlig,, heerlike vuur onder die maan, gesonde mense en ‘n heerlike gebraaide skaap tjoppie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023