Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Tashie_Tashie_
4
Tashie_

46 - Pretoria, Gauteng

Niks soos goue uur sonlig,, heerlike vuur onder die maan, gesonde mense en ‘n heerlike gebraaide skaap tjoppie...

Nadz777Nadz777
3
Nadz777

35 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek het n hart van Goud...1️⃣ uit n biljoen!!! Ek hou daarvan om mense te laat lag en gelukkig te...

Scorpio78Scorpio78
1
Scorpio78

44 - Rustenburg, Noord-Wes

... ek is n bok vir sports, mal oor die see en bos (moeilike ene om te kies)..res kan ons later oor gesels...

ElniElni
3
Elni

62 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is ‘n positiewe mens met ‘n passie vir die lewe. Geniet dit om te lag en die ligter momente in die lewe te...

IcequeenIcequeen
1
Icequeen

45 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n plat op die aarde tiepe vrou en ma met waardes en standaarde. Ek is n bok vir sport....hou van kuier...

So_By_My_KoolkopSo_By_My_Koolkop
1
So_By_My_Koolkop

44 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek is beslis n mense mens. Geniet vriende en familie kwaliteit tyd. Lewe jou lewe voluit, elke dag, more is nie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023