Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

GelukGuruGelukGuru
2
GelukGuru

39 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is opsoek na ñ lewensmaat, wat daar wil wees vir die regte redes. Ek kan vir my self sorg en soek iemand wat...

HannerieHannerie
3
Hannerie

40 - Pretoria, Gauteng

As daar nie n foto van jou is nie gaan ek nie met jou gesels nie. Ek is 'n ektrovert, glad nie skaam nie en het...

InksieInksie
1
Inksie

51 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Sjoe... ek is 'n vriendelik, liefdevolle en 'n omgee mens. Ek lag dalk te veel maar geniet die lewe! Is baie...

Sexyoogies01Sexyoogies01
1
Sexyoogies01

40 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is die complete pakage. Vriendelik, gee om oor ander, bederf baie, hou van cuddle, vreeslik liefdvol. Happy...

WyfieWyfie
2
Wyfie

23 - Germiston, Gauteng

Ek is kreatief, spontaan en maak die beste uit die verveeligste en slegste situasies , kan ernstig wees maar hou...

Madelief007Madelief007
1
Madelief007

47 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is geniune, lojaal, eerlik en opreg Moet elke dag kan lag, negatieweteit is nie by my nie. My lewe sien ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023