MooisteMamma

68 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Opsoek na Opregtheid

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opsoek na n eerlike, ordentlike, opregte man met integriteit en diepte vir my ma. Sy is die mooiste mens en het haarself so mooi opgepas deur die jare, sy is super fiks, sy gym elke dag en ry berg fiets, sy het mooi lang swart hare en swart oe, lief vir die lewe en soveel om te bied. Ek soek iemand vir haar omdat ek sien sy is eensaam. Dit sal nogal nice wees as n belangstellende se enjin kapasiteit van sy motor groter is as my ma se kar sin. Ek soek nie iemand wat kanse gaan vat nie. Ons is n hegte famielie en kyk na mekaar en sal nie toe laat dat daar met haar gemors word nie. Ek hoop sy vind iemand wat haar sal kan bederf in elke opsig, haar skouers vryf na n lang moeilik dag, vir haar badwater tap, koffie in die bed, en al daai dinge. Iemand wat net soveel energie het soos sy (sy dans graag), en hy hoef nou nie n Sean Connery look-a-like te wees nie maar hy moet darem iemand wees wat na homself kyk. Ek sal foto's vir belangstellendes stuur.

Haar Ideale Pasmaat

Soos ek gese het, ek soek iemand vir my ma. Iemand wat eerlik, opreg is met diepte en integriteit. GEEN kansvatters. Iemand wat haar kan bederf soos n vrou bederf wil word, wat vir haar goed sal wees, iemand met wie sy kan gesels en haar sal verstaan. Soos ek ook reeds gese het, sal dit nogal nice wees as sy kar se enjin kapasiteit tenminste groter as hare is. Iemand waarvoor jy meer respek kry, hoe beter jy hom leer ken en wat nie jok oor status en geld nie. Iemand wat lief is vir Liewe Jesus. Iemand wat weet hoe om n vrou te hanteer. My ma sal nooit op so website inteken nie en omdat ek dink die sal n "huge loss" wees dat so mooi mens soos sy alleen moet oud word omdat sy soveel te bied het. Al word daar net gesels, die mooiste verhoudings word gebaseer op vriendskap.

Wat Haar Vriende S

MooisteMamma het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek geniet dit
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Belangstellings:
Naaldwerk; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters