Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 15 April 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regte
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou daarvan om te lag alhoewel ek ook ernstig kan wees en kan filosofeer oor die lewe. Klein dingetjies maak my gelukkig en ek geniet dit om te lewe en te reis. Tyd vir 'n opwindende nuwe begin met 'n spesiale persoon. Are you out there? Vra gerus as jy meer wil weet

Haar Ideale Pasmaat

Moet 'n sin vir humor he. Gemaklik kan gesels en moet selfonderhoudend wees. Moet ook weet wat is belangrik in die lewe en wat is nie. Moet seker wees van homself en weet wat hy in die lewe wil he. Lief wees vir diere en moet godsdienstig wees. Eerlikheid en opregtheid is belangrike eienskappe.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Skaak; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Swem; Tafeltennis; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig