In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n jong boerseun met die toekoms aan my voette,ek sien baie uit na hierdie onbekende roete, Ek hou daarvan om te dans en te braai en soms n bitjie paniek te saai. Ek leef n gesonde aktiewe lewe, of ten minste tot op hede. Besigheid prikkel my belangstellingssnare, al sien ek al die ryk mense se grys hare. n Ligte dosis van Waaghals kom met die pakkie, met n grappie ook altyd in die sakkie. Nou het ek eers genoeg gedig, so kontak my dat ek so bitjie jou dag kan verlig.....
Sy Ideale Pasmaat
my ideale mysie, hou van die buitelewe, sport, dans!! plaaslewe en opwindende aktiwiteite, jy hou van meng met mense maar kan ook jouself besig hou op jou eie. jy is n ekstrowerd met n passie vir die lewe. Jy weet wat jou gelukkig maak, en is nie bang om dit na te jaag nie. Of as jy nie weet nie. jaag sommer maar vir my.......
Wat Sy Vriende Sê
Rooikat9 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Toewyding |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie |
Belangstellings: |
Beleggings; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gholf; Gimnastiek; Jag; Liggaamsbou; Muurbal; Perdry; Rugby; Tennis; Valskermspring |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Sarkasme; Rykdom |
Afsitters: |
Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |