Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Malmesbury (Worcester), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is uniek. Jy verneder my nie, ek sal jou nie verneder nie. "common' is nie vir my nie ! Het geen behoefte om met mense te meng wat nie weet wat dit is om eerlik, opreg, respekvol, nederig en selfgeldend te wees nie. Is nie opsoek na 'n huweliksmaat nie, wel vriende waarmee ek kan gesels, dinge saam doen en heelwaarskynlik die land van ons kan deurkruis en kuier . Het nog nooit in my lewe 'n brugsprong gedoen of valskerm gespring nie maar dit is die plan vir my 95ste verjaarsdag en ek wil nog leer gholf speel. Ek hou daarvan om betrokke te wees in die gemeenskap, woon gereeld skoue/feeste en sportgeleenthede by (doen so af en toe 'n 10 km ) Is mal oor my kinders en kleinkind/ers maar lewe nie hulle lewe vir hulle nie. Stel hoe eise aan mense wat met my vriende wil wees, ek praat nie van kennisse nie. Meng met alle vlakke van die samelewing maar ek verkrag nie my waardes of oortuigings om 'n tikkie op die skouer te kry nie. Is nie altyd van die kalm rustige taktvolle soort nie, en begrawe ook nie my sterk persoonlikheid ter wille van manlike ego's nie!!

Haar Ideale Pasmaat

Hy /Sy moet weet wie hy/sy is. Daarvan hou om te kamp te kuier te reis te lees en nuwe plekke en dinge te ondersoek. Die lewe moet nie 'n rollercoaster wees nie maar beslis ook nie op pad begraafplaas toe nie! My en my tyd respekteer. Homself kan besig hou en nie een van daardie wat dink 'n vrou se plek is in die kombuis nie. Goeie wyn, musiek en geselskap kan waardeer.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Straatwys
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Teater toe gaan
Kookkuns:
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Spel-programme; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Basketbal; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Handbal; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Motorsport; Perdry; Polo; Roei; Rolbal; Rugby; Seil; Ski; Snoeker; Sokker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Vlugbal; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek sien verskeie mense
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig