soekende6

62 – Stadskern (Unspecified Suburb), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

naald in hooimied?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: Saterdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stadskern (Unspecified Suburb), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sjoe wat se jy van jouself ??? Ek is iemand met goeie sin vir humor en hou van rondreis en dinge doen en sien - en dit is net soveel lekkerder om dit saam met iemand te doen. Bly in 'n stad, maar is nie 'n stadsmens nie - alles is 'n gejaag na wind. Is op die stadium van my lewe waar ander dinge belangriker is as net werk en geld.
Ek is ;n gemaklike mens wat oor die weg kom met enigeen, geen fierterjasies het nie, maar my wel kan handhaaf in enige situasie.
Agv my werk sal ek net fotos stuur nadat ons gekommunikeer het - en nie op die webtuiste plaas nie

I love being creative, cooking ( even better with a glass of wine in the hand when I do LOL), exploring things and being a little impulsive over weekends.

At this stage in my life I miss having someone to come home to, to discuss and share things, life is not made to be alone and I would like to share the bit thats left with a special person in my life..

Haar Ideale Pasmaat

Die maat wat ek soek moet 'n goeie sin vir humor he. Ek hou nie van mense wat neerhalend is en vol van hulself nie. Hy moet weet waarvan hy hou, en verby die stadium van speletjies speel met gevoelens. Rondreis en plekke sien is belangrik, hou van gesellige aand tuis of uitgaan moet hy ewe gemaklik mee wees.

I believe there are truly great men out there who knows how to treat a woman, can be a good friend, do things together but give space when needed.
My children are important to me and he needs to accept them as part of my life, and so doing I will accept his children as they are gifts to us and we need to cherish them.
If you think you foor the bill I would like to hear from you

Wat Haar Vriende SÍ

soekende6 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kegelbal; Krieket; Motorsport; Perdry; Polo; Stap; Swem; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties