BrownIGirl

34 – Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Deur my o

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Elke het tog sy eie opinie oor "Wie en wat ek is", is dit dan nie juis dit wat ons so uniek maak nie....

Eks 'n gemaklike mens wat al baie seer in die lewe ervaar het, daarom vertrou ek nie maklik nie, en glo ook dat dade veel meer spreek as net lee woorde.

Ek geniet die natuur, en verkies rustige kwaliteit oomblike saam eerder as 'n kuier tussen baie mense. Ek kamp graag en geniet fotografie as 'n na-uurse tydverdryf.
Ek droom daaroor om eendag op 'n plaas te kan bly met die veld, diere en natuur as my toevlug....Waar ek rustig kan wees en die avonture aanpak wat die lewe my bied.

Kinders.... miskien as die tyd daar is.

In kort, eks 'n rustige mens met 'n klein hart. Ek hou van braai en met die mop sing en dans op Elvis terwyl ek skoonmaak. Eks 'n mens mens.

Haar Ideale Pasmaat

As jy eerlik en opreg is, en nie hier is om kanse te vat en harte te breek nie, wel, dan is jy dalk net die een....wie weet.

Wat Haar Vriende S

BrownIGirl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

BrownIGirl moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.