Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stadskern (Clanwilliam), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
188cm (6' 2.0") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Ander | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 33 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n 34 jarige blanke boerseun op soek na ware liefde. Ek is ongetroud, nie-roker, nie-drinker, hou van lag, dans, kuier saam met vriende, buitelewe, diere, kamp en om nuwe plekke te ontdek. Ek is 'n Christen en behoort tot NGK. Op soek na iemand wat dieselfde waardes as ek het en my kan ondersteun in goeie en slegte tye. Opregte Christen meisies is welkom om van hulle te laat hoor. Foto's is ook welkom.
Sy Ideale Pasmaat
Aantreklike, eerlike en opregte jong dame wat maklike op 'n plaas sal aanpas wat 'n boervrou en 'n boer se vrou kan wees in alle omstandighede. Saggeaard, vriendelik, liefdevol, lief vir diere en baie spontaan wees. Kortweg 'n plat mens.
Wat Sy Vriende Sê
SandveldWP het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Riller; Westerse |
Belangstellings: |
Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Jag; Kampering; Stap; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Ander |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |