Alleenloper_1988Alleenloper_1988
9

Alleenloper_1988

36 – Luckhoff (Eintlik naby Vanderkloofdam), Free State, South Africa

Opsoek na 'n selfstandig denkende meisie

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Wednesday

Modified: 05 November 2023

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek is Afrikaanssprekende blanke man. 1,77m lank en skraal.
Gebore 29 Feb 1988, ja, skrikkeljaar:-)
Woon tans naby Vanderkloof Noord-Kaap. Het groot geword op 'n plaas in die omgewing, maar ook na skool in dorp en stad gewoon. Die platteland is my tuiste, geniet die stad vir kort tye, maar wil nie daar woon nie.

Bedryf my eie eenmansaak en vervaardig elektroniese onderdele vir spilpunte wat ek aan boere van die omgewing verkoop, tesame met selfoon beheer- en moniteringstelsel installasies. Wil graag baie hierop uitbrei en is daar baie wat ek nog in my lewe wil doen en bereik, maar dit breek nogal my spoed en wilskrag, omdat ek alles alleen moet doen.

Bespeel graag klavier en klawerbord. Lief vir musiek, veral instrumentryke instrumentale musiek, met 'n goeie melodie. Ek voel afgestoot deur eentonige, lawaaierige musiek.

Stel belang aan elektronika en die res van die natuurwetenskap, veral as dit nuttige kennis is soos bv. alternatiewe energie, boumetodes ens. Taamlik tegnies ingestel, maar ook nie 'n boekwurm nie.

Ek is 'n introvert wat nie maklik met groot groepe vreemde mense meng nie. Kuier nie graag buite by kuierplekke nie. Geniet meer 'n kuier tuis saam met mense wat ek ken (of wil leer ken). Rook nie en drink uiters selde.

Ek is baie realisties, 'n aktiewe werklikheidsgedrewe denker. Alles moet krities beskou word, sodat net die beste idees en standpunte gesif kan word en behoue bly. Glo aan geen kabouters, feëtjies, spoke, demone, geeste, gode asook die tokkelos nie.

Was nog nooit seksueel losbandig nie, maar is ook oortuig dat 'n mens nie 'n klip hoef te wees nie, ek is nie een nie. Opsoek na aanraking, drukkies, vry, intimiteit en meer. Alles op sy tyd, net soos wat wedersyde gemaklikheid met mekaar bestaan.

About His Ideal Match

My ideale pasmaat moet 'n wag voor haar mond hê en dink voor sy praat. 'n Kras/vloek woord hier en daar is aanvaarbaar om 'n boodskap oor te dra, maar sy moenie 'n permanente vuilmond wees nie.

Sy moet ook verantwoordelik wees en dink aan die gevolge van haar dade. Saggeaard, maar moet ook nie op haar laat trap nie, weet wanneer om vas te staan en wanneer om toe te gee.

Sy moet spaarsamig met geld te werk kan gaan en nie uitermatig materialisties wees nie. Waardering hê vir eenvoudige laekoste aktiweite soos bergklim, kamp, visvang, met vlotte op die rivier vaar ens. Uiteet, fliek en vakansies het hul plekke, maar ek sal dit nie heeltyd kan/wil doen nie.

Ek hou van 'n meisie wat natuurlik mooi is en haar nie self met teveel grimmering ens. toerus nie. Natuurlike haarkleur, verkieslik lank. Sy moet bereid wees om vuil te kan word, dis deel van die lewe, maar verder moet sy op higiëne en netheid bedag wees.


Dit sal wonderlik wees as sy selfstandig denkend is en haar eie ingeligde menings oor sake van die dag kan vorm. Sy moet bereid wees om haar sienings te verander indien sy dit nie kan begrond nie en daar aanduiding is dat sy verkeerd is. Ek is ook bereid om dit te doen en is ek oortuig dat sulke mense meer en meer na mekaar sal groei wat oortuigings en sienings aanbetref. Daar is nie 'n lys van oortuigingsvereistes wat ek het nie, maar ek vind dit beslis vreemd as mense beweer dat hulle verhoudings met gode en goed het en spoke kan sien. Ek sal nie daarmee kan saamleef in 'n verhouding nie. Tensy sy my die spoke ens. kan wys.

Ek verwag nie dat sy dadelik saam met my in die bed moet spring nie, inteendeel. Dit sal wel wonderlik wees as sy hou van aanraking, drukkies, vry, intimiteit en romanse. Elke ding op sy tyd.

What His Friends Say

Alleenloper_1988 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Luckhoff (Eintlik naby Vanderkloofdam), Free State, South Africa
Gender:
Male
Age:
36
Star Sign:
Pisces
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Slim
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Ask me later
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Self-employed
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
18 - 36
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; German; English; French; Dutch
Other Languages:
Any
Religion:
Agnostic; Atheist; Spiritual, but not religious; Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Personality Traits:
Cautious; Mild; Quiet; Realistic; Shy
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour
Fashion Sense:
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Instrumental
Books:
Science / Technology
TV Habits:
I don't have a TV
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Comedy; Documentary; Romance
Interests:
Auto repair; Computer programming; Healthy living; Making Music; Photography; Woodworking
Sport Involvement:
Not involved at all
Sports:
Camping; Chess; Hunting; Mountain biking; Volleyball; Walking
Food
Cooking:
I cook rather than starve
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Go with the flow
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Like):
Dog(s)
Pets (Dislike):
Cat(s)
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Body piercing(s); Power; Thrill seeking; Wealth
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Never
Dream Home:
Cottage in the country
Feelings about using Opsitkers:
Hopeful; Curious; Excited
Honesty:
Extremely