KameraatKameraat

Kameraat

27 – Wesselsbron, Vrystaat, Suid-Afrika

Moderne boer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wesselsbron, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Visse
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 24
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is iemand wat daarvan hou om dit vir ander lekker te maak, verder het ek 'n wye belangstellingsveld. Ek is 'n boer wat moderne boerderymetodes toepas, maar het behoudende lewenswaardes. Ek is sterk in my Christenskap, en geniet die natuur en buitelewe.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet 'n vehouding met die Here he. Dit is belangrik dat ons goed oor die weg moet kom en lekker moet kan gesels. Sy moet my vriend wees en ons moet klomp goed saam kan doen. Daar moet 'n aangetrokenheid wees van my na haar en anders om. MY ideale meisie moet iemand wees as ek en sy na 'n sonsondergang toneel kyk met 'n "sundowner" in die hand, en ek se vir haar "Sal ek jou ooit kan vergelyk met so 'n mooi prentjie, jy is veel mooier as dit". Dan moet sy in my arms val

Wat Sy Vriende S

Kameraat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Perdry; Skietsport; Stap; Staptogte; Visvang; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie