terrie10terrie10

terrie10

41 – Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika

God het n man en vrou geskape..die 1 helfde is hier en wag vir ander helfde om 1 te word.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

soveel kan gese word......belangrikste is my God en 2 kids, mense. eks mal oor die natuur, see en kampeer. fotos neem en om myself te wees. vemy negatiewe mense, want wat is so lekker soos om te kan lag en gelukkig te kan wees kan gou verveeld raak so ek wil besig bly en nuwe dinge aanpak. en ek lewe om elke dag voluit te kan lewe....geniet die plaaslewe baie, hou van mooi lyk en lekker kossies te kan maak. is bietjie kwaai en is reguit. hou nie van stories en jok nie...eerlikheid maak dalk seer op kort termyn maar jok beslis lang termyn. staan agter my geliefdes met my ekstra kilos en al.... eks n bok vir sports en hou van lag en gesels.....hou van my hande in die grond te werk. hou van mooi dinge.....

Haar Ideale Pasmaat

opsoek na n man by wie ek veilig en ook vroulik kan voel, met wie ek kan gesels en lag en alles deel. om saam die lewe te kan geniet. saam dinge te kan doen. saam langs n vuurtjie te kan sit en die see te kan geniet. soek iemand wat positief is en wat kan lag. iemand met sterk hande maar wanne hy aan n vrou vat is die sterk hande liefdevol en teer... en wat natuurlik lief is vir kinders, ek het 2. ek soek iemand om wie ek my lewe kan bou my steunpilaar die man in die huis.....

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Reggae; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Dans; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Rekspring; Roei; Rotsklim; Seil; Skubaduik; Snorkelduik; Staptogte; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde