Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs (Dersley), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni; Boksburg; Kempton Park; Springs (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Goeie hart, sag geaard, vriendlik, hou van grappies maak, plat op die aarde, gee baie om, spontaan, hou daarvan om rustig by die huis te kuier of om nou en dan uit te gaan, ek is 'n familie mens. Liefdevol. Ek is nie gepla oor looks en geld nie, dit gaan oor liefde. Ek is dalk nie die mooiste en mooiste gebou nie maar ek het 'n goeie hart en persoonlikheid

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat liefde vol is, wat 'n goeie hart het, respek toon teen alle tye. My AANVAAR vir wie en wat ek is. Plat op aarde. Moenie 'n groot drinker en joller wees nie. Iemand wat rustig is. Hou van diere. Grappe kan maak en hanteer. Iemand wat nie bang is om iets aan te pak nie. Moet asb eie voertuig h en 'n werk. Hoef nie skatryk of enige iets te wees nie.

Wat Haar Vriende S

Lien22 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Perdry; Stap; Swem; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Eerlikheid:
Uiters