Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (Dikhololo), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Ligbruin; Donkerbruin
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Bemarking en Verkope; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hello. Ek's n 24jarige platelandse meisie wat opsoek is na nuwe maats om mee kennis te maak. eks n kind van God en is baie lief om saam my vriende te kuier, lief vir langarm net ontspan op die plaas. is n persoon wat 100% gee in al my vrienskappe en verhoudings.

Haar Ideale Pasmaat

my ideale pasmaat moet n maat vir my wees. dinge saam kan doen in dinge in gemeen moet he. hy moet my aanvaar vir wie en wat ek is. soek nie dalk noodwendig dadelik n verhouding nie maar die hoeksteen van n suksesvolle huwelik begin tog by vriendskap en vertroue. moet liefdevol spontaan wees. hy moet n Kind van God wees en God 1st stel in als. lief wees vir kuier saam vriende en lang arm en lekker vasdans.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Lees
Sport:
Atletiek; Driekamp; Jag; Krieket; Rugby; Visvang
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Opgewonde