GeelmagrietjieGeelmagrietjie

Geelmagrietjie

63 – Klerksdorp (Vaal Reefs), Noord-Wes, Suid-Afrika

Vlytige vingers soek haar sielsgenoot

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Vaal Reefs), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vrolike lewenslustige eerlike dame. Lief vir die natuur mense(kinders) en diere. Ek is n omgee mens hou van bederf humor en romanse soos in my gedigte weergegee word. Ek is trots om vrou te wees en leef my rol daarin, voluit. Ek stap n reguit pad en speel nie met ander se gevoelens, moet ook nie met myne speel nie. Ek is lief vir musiek en kyk graag opvoerings en Geniet die teater wereld. Ek glo in die liefde, want Hy het my gemaak......uit liefde. Soos ander skoene aan hul voete aantrek om te loop .....trek ek n stoel aan. Maw ek maak gebruik van n rolstoel om rond te beweeg....is nie liggaamlik gestrem nie, het net my voete in n frats ongeluk seergemaak. Ek noem dit hier sodat jy jou nie in n ongemaklike situasie bevind indien n rolstoel jou lewensstyl kan verander. My karakter en persoonlikheid is in die mens wat ek is, en nie in die stoel nie. Ek is baie aktief en lewe n vol lewe wat jou sal kan besig hou. " Moet my dus nie in n boksie druk of bere nie, en moenie my onderskat nie " Gee my n regverdige kans, leer my ken vir wie ek is, en jou droom kan waar word . XXX

Haar Ideale Pasmaat

Soos enige dame, wil ek n opgevoede man he. Een wat die taal van die liefde verstaan, en sy maat kan liefhe, soms bederf en die vrou in my wil leer ken en beskerm. Ek wil n man he wat die hoof van die huis wil wees en my met respek kan lei en ondersteun, n man wat my hand wil vat en saam die silverjare geniet. N man wat lag en huil verstaan en kan bemoedig . N man op wie ek trots op kan wees en hom my eie noem. Ek wil dit geniet om vir hom goed te kan wees. Ek will hom kan lief he omdat hy my veilig laat voel, en my as vrou waardeur, hy moet dit kan geniet as ek hom goed oor homself laat voel. Hy moet n pad met Ons Hemelse Vader stap. Ek sien uit na die man wat in die profile pas.

Wat Haar Vriende SÍ

Geelmagrietjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Seil; Skaak; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters