Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Aangename middeljare dame, met 'n wippie in haar stappie, soek afrikaanse,vol lewe, selfonderhoudende, manlike vriend wat saam met my avonture sal deel. Ek is gek oor die buite lewe, is baie kreatief en sal die geleentheid van 'n uitstappie nooit deur my vingers laat glip nie. Geniet heerlike geregte en interresante geselskappies. Ek hou van ontdekkings reise en unike plekkies. Ek het nog baie wind in my seile en hou nie van stilsit nie.

Haar Ideale Pasmaat

Die vriend wat ek in die oog het, moet posetief, gemaklik en avontuurlustig wees. Hy moet spontaan wees, en hou van die buite lewe. Hy moet 'n goeie algemene kennis h. Sy waardes en normes moet hom vooruit loop. Hy moet 'n man wees wat op 'n oomblik se kennisgewing 'n besluit kan maak en deurvoer.

Wat Haar Vriende S

RooiRokBokkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Dobbel; Houtwerk; Kookkuns; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Vra my later
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters