Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waar begin n mens jouself vaslÍ op papier, en dit dan nog op die internet....
Ek het vier kinders almal bo 21, en is ouma van 7 lieflike wonderwerkies in my lewe.
Ek is gebou op imosies, so liefde is my kos, my aanstaande lewensmaat en familie is die fondasie van my lewe.
Ek het baie liefde om tegee, is prakties,eerlik en opreg.
Dinge waarvan ek hou - buite- en natuutlewe, om saam die liefde van my lewe en my gesin tyd te spandeer bv.
saam eet, flieks kyk, speletjies speel, vakansie hou, braai, avotuurlustig leef met baie uitdagings. Indien enige man van die volgende uitstaan punte hou, kontak my...... ons kan die fynere detail face to face doen.... lol

Vrolike boere groete!!!

Haar Ideale Pasmaat

Moet baaaaie liefde kan gee, in alle vorms-vat, dade,woorde, tyd en geskenkies.... grappie.... Lief wees vir familie.....goeie humorsin, geduldig, avontuurlustig.....
Die fynere dinge sal ons bespreek.
whoop whoop....

Wat Haar Vriende SÍ

boereliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)