Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n mensemens wat hou daarvan om sosiaal te wees en om met almal vriende te wees. Kom baie goed oor die weg met enige tipe mens. Is nie buierig nie en kannie nors en onvriendelike mense verdra nie. Lief vir kinders en diere. Baie rustige mens en is elke dag dieselfde. Dis nogals treffend vir my dat daar so baie "alleen" mense is daar buite, dit is so verkeerd!!! Anyways kom ons wees pelle en skop die alleen geite onder die bed in, mens leef net een keer!!

Sy Ideale Pasmaat

As sy my profiel gelees het, en sy kan leef daarmee is dit n match! Ek weet almal het maar een of ander "Baggage" wat hulle saamdra. Partykeer is dit ongevraagd na jou kant toe gegooi, ek sal niemand oordeel of kritiseer daaroor nie. Dit is hoekom n mens maats het op aarde om jou te help met dit. Soos ek in my profiel gese het, nors en ongeskikte mense asook die wat kwaai "moodswings" het moet maar verby hou!! Dan natuurlik moet sy altyd lekker vroulik ruik met goed versorgde hare, lank of kort, enige kleur solank dit net skoon is...lol. Dan natuurlik moet jy n grap kan vat en maak want eks n regte grapgat!!! en as jy per ongeluk n Porche ry en n plaas besit........is dit n super bonus vir ons altwee....lol

Wat Sy Vriende S

Jozieman het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Motorsport; Rugby; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters