PotchSportiePotchSportie

PotchSportie

26 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Sportiewe, Stylvolle en kranige kok met dryf en ambisie opsoeke na avontuur.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Visse
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 209cm (6' 10.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n opregte persoon met 'n redelike diverse persoonlikheid, so pas ek maklik aan by enige plek of omstandighede. Ek vind dit genotvol om mooi aan te trek en om myself te versorg. ek het 'n lus vir die lewe en smag na avontuurlustige gebeurtenisse. Ek vind altyd tyd om 'n stukie humor in te werk en hou daarom, om saam vriende te ontspan en lekker te lag. Ek is gaande oor sport en is daarom redelik aktief, en sal van tennis tot atletiek aanhang op tv.

Haar Ideale Pasmaat

'n Persoon met 'n sterk en gesonde liggaamsbou wat homself mooi versorg en stylvol aantrek. 'n Persoon wat drome en ambisie het en hardwerkend van aard is om sukses te behaal in die lewe. Iemand wat goed is vir mense en geensins veroordelend nie, asook 'n man wat 'n goeie verhouding met die Here het en alle vrou met respek hanteer.

Wat Haar Vriende S

PotchSportie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Ontspanning & Vermaak
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie
TV Programme:
Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Sport
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Driekamp; Fietsry; Krieket; Swem; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)