Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 21 Junie 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 29
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n gawe en vriendelike persoon met groot respek vir my medemens.
Hou daarvan om my te omring met mense wat selfrespek het, goeie waardes, optimisties en 'n doel in die lewe het en nie net lewe omdat hulle asemhaal nie.
Het 'n goeie humorsin, is opgeruimd en vrolik. Gewillig om saam met vriende te kuier en pret te hÍ.
Weet wat ek in die lewe wil hÍ en staan vas by my waardes. Luister na raad en vermaning maar laat nie toe dat hulle my vertrap of met my gevoelens speel nie. Respekteer ook ander se siening.
Hou daarvan om tyd in die buitelug te spandeer, te stap, fietsry asook om rustig by die huis te ontspan en 'n gesellige tyd te hÍ. My geloof en familie is baie belangrik vir my, so sal dit ook wees met my lewensmaat.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet vriendelik,en haarself wees. Opgeruimd wees en īn positiewe uitkyk op die lewe hÍ. Asook goeie opvoeding, selfrespek, respek vir ander mense, goeie waardes en integriteit. Moet weet wat sy in die lewe wil hÍ, met 'n vrolike gees en nie skaam wees vir wie sy is nie.
Soek na 'n meisie wat my beste vriendin en lewensmaat sal wees, wie ek kan vertrou, op kan staat maak en alles in my lewe mee kan deel. Wat by my sal staan in die goeie en nie verdwyn wanneer die lewe ons toets en louter nie.
Ag die volgende baie waardevol: eerlikheid, betroubaarheid en opregtheid.
Weet om die goeie in die lewe te waardeer en saam met my God loof.

Wat Sy Vriende SÍ

Nugter het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Riller; Romanties; Westerse
Sport:
Fietsry; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Skaak; Snoeker; Tafeltennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Lang hare
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties