Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Saggeaard, rustig,liefdevol. Ek hou van mense en diere, en hulle van my.Ek is lief vir buitlewe en die natuur. Ek verkies eerlikheid, on-opgesmuktheid bo pretensie en groot weelde.
Ek is 'n skeppende, kreatiewe mens en goeie smaak is belangrik.

Ek hou van skilder,fotografie, skryf, tuinmaak lees,kosmaak,tuiste skep en versier. Ek stel belang in reis, safarie en kampeer in ongerepte afgelee plekke. Ek is geinteresseerd in inheemse plante en kweek daarvan.
Ek geniet 'n lekker vuurtjie,'n glas goeie wyn en lekker gesellige samesyn.

Haar Ideale Pasmaat

Ek verkies 'n intelligente man,'n gentleman met goeie maniere.
My sielsvriend moet 'n goeie algemene kennis he.'n Bietjie kultuur kan ook nie kwaad doen nie,
Hy moet liefdevol en minsaam wees met 'n aanvoeling vir ander.
Hy hoef nie die 'life and soul' van die partytjie te wees nie, maar swygsame stommerikke kan verby hou.
Ook die bombastiese gebiedende sersant majoor kan verby hou.

Ek hou ook nie van grootbek grootpraters, kaartmannetjies en aandagtrekkerige oorvatters nie.
Ek het geen tolleransie vir suiplappe, besembek snorretjies,two-tone kooperasiehempies en bierpense nie
My vriend moet goeie smaak en goeie oordeel he,ook in wat hy se en doen.

Wat Haar Vriende S

Meermin100 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Bruin
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; R&B / Soul; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Drama; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Kampering; Perdry; Stap; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties