SoekWareLiefde_707SoekWareLiefde_707

SoekWareLiefde_707

56 – Helderberg (Gordonsbaai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Hierdie pot soek haar deksel! Of is dit nou, hierdie deksel soek haar pot?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 26 Januarie 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Gordonsbaai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Gestremd; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Rooi; Effens Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Blou; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits; Frans; Italiaans; Nederlands; Portugees; Russies; Spaans
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Afgetree; Bemarking en Verkope; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende sal jou se ek is 'n liefdevolle, sagte mens, wat lief is om uit te deel en baie liefde in my hart het vir kinders. Kinders is toevallig ook my swakte in die lewe. Ek glo mens kan nie sonder kinders wees nie. Ek het 1 seun van 33 jaar. Ek sal iemand met kinders verwelkom, hier is nog baie plek in my hart vir kinders. Ouderdomme van die kinders is nie vir my 'n probleem nie, aangesien ek met almal oor die weg kom.
Ek is mal oor dans, maar as gevolg van gesondheid, kan ek nie meer deurnag op die baan bly nie, maar sal sowaar probeer. Is 'n groot bokkie vir sports. Het nie drank nodig om myself te geniet nie. Solank daar lemoensap is, is ek reg. Is baie lief om stories en gedigte te skryf, het ongelukkig nie altyd genoeg tyd daarvoor nie en gaan van tyd tot tyd bietjie weg waar ek net berge kan sien, of die see. Dis vir my groot inspirasie. Mal oor d.i.y. en verskillende handwerk. Nogal lief vir bak, maar kan nie kook om my lewe te red nie. Moet asseblief nie bekommerd wees nie, my kinders het grootgeword op hul ma se kos. Lol!
Baie lief vir lag en grappies vertel. Gaan stap graag langs die see, of ry sommer net uit vir die dag iewers heen.
Kan 'n hot stone massering doen wanneer nodig, het die nodige kwalifikasie daarvoor. Lol!
Baie lief om te reis. Dit maak nie saak nie, of in ons eie land, of oorsee.

Haar Ideale Pasmaat

My maat moet lank wees. Lief wees vir dans en lag. Hy moet my kan laat lag. Hy moet genoeg verdien om vir my te sorg.
Ek wil alles in die lewe met hom deel en hy moet alles met my deel. Ek soek iemand wat ek trots op kan wees. Sy houding moet genoeg respek afdwing. Hy moet dit nie vereis nie, respek is iets wat verdien word. Hy moet te alle tye eerlik en opreg wees. Hy moet baie lief wees vir my.
Hy moet net myne wees. Die enigste mense met wie ek hom sal deel is die familie. Indien 'n man nog belangstel om rond te kyk na hy my ontmoet het, wil ek dit weet. Ek wil nie tweede in die ry staan nie. Indien ek nie eerste staan nie, loop verby en soek verder.
Verkieslik iemand wat nog aktief is. Ek is nie 'n atleet of gim persoon nie, maar geniet dit nog om dinge te doen.

Wat Haar Vriende S

SoekWareLiefde_707 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Biljart Snoeker; Boks; Branderplankry; Dans; Rugby; Snoeker; Staptogte; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Langhare; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Matig