Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Calitzdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Bul; Leeu; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geen (Bles)
Oogkleur:
Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is beslis 'n "free spirit" - verseker nie 'n stadsmeisie nie... !

Ek hou van mense, maar verkies die stilte van die natuur en samesyn van dierbares. Geniet dit om te onthaal en te kuier/braai - hou van als wat lekker is, mal om te lag en die lewe net te geniet saam met mense wat jou aanvaar en liefhet - nes jy is (en dis hopelik nie te moeilik nie...!)

ek is opreg, eerlik en regverdig - hou nie van vooropgestelde idees nie - dink so bietjie aweregs oor dinge. Lees baie graag - net nie soetsappige liefdesverhaaltjies nie... kyk soms tv (as ek niks beters het om te doen nie), verkies teater bo fliek maar 'n intieme ete met kerslig saam my geliefde onder die maan en sterre, is spesiaal...

Aangesien ek baie lojaal is in 'n verhouding, verwag ek dieselfde van my maat. Sonder eerlikheid en respek, kan liefde nie gedy nie. Ek het bietjie van 'n "als of niks" ingesteldheid - dit is nie onderhandelbaar nie...

ek hou daarvan om nuwe plekke te verken, te kamp, lang ente in die bos/veld/berge te stap - het die natuur nodig om my batterye te laai.

'n lewe saam my sal interressant, opwindend en verseker passievol wees - maar ook rustig en gemaklik - "never a dull moment"

Haar Ideale Pasmaat

my ideale pasmaat sal verkieslik 'n meer sensitiewe maar praktiese mens wees - iemand wat nie besitlik is nie en wat ook nie vasgedruk wil voel in 'n verhouding nie, maar totale gemoedsrus het omdat vertroue en respek bo-aan die lysie is. iemand wat eerlik kan kommunikeer - al is hy nie 'n goeie prater nie.

Ek sal hou van iemand wat my my vryheid gun, sonder om bedreigd te voel (visa versa).

wat gaan 'n verhouding vernietig? om die kat in die donker te knyp...

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Klassiek; Opera; Rock; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks
Belangstellings:
Lees
Sport:
Bergfiets; Kampering; Perdry; Pluimbal; Seil; Skermkuns; Stap; Staptogte; Ysskaats
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties