Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is maar net mens, glad nie perfek nie, maar wel oop eerlik en op my plek. Stil mensie, en hou glad nie van ontwrugting nie. Verkies om oop en eerlik voor te kom en om die selfde te ontvang. Ek hou baie van nuwe uitdagings, sal enige iets aanpak wanneer dit op my pad kom. Ek hou glad nie van kamp nie, maar ja, ek is 'n mens wat kan dit oorweeg. My uitkyk op die lewe..wil bitter graag my kinders gelukkig sien, ek wil elke lag dat die trane rol, al rol die trane nie, wil ek lag. Altyd vriendelik teenoor ander te wees is baie belangrik vir my, en ek wil elke oggend met God in my gedagtes wakker word, en my dag met Hom begin.

Haar Ideale Pasmaat

'n Ideale pasmaat, hoe ideaal kan hy wees. Dis my baie belangrik dat hy 'n Christen is, saam kerk toe kan gaan, saam uit die Bybel lees en kan saam bid.
Dis tog waar die verhouding begin. Dit sal my hart bly maak as hy met my kinders en omgedraai oor die weg kan kom. Hy moet saam my of ons kan dinge doen, uit gaan, buite lewe geniet. Ek wil so veel moontlik saam hom dinge doen, as 'n span saam werk, dinge aanpak en dit saam voltooi. Hy moet nie vir my jok nie, dis baie belangrik. Hy moet asseblief enkellopend, geskei of 'n wewenaar wees, NIE IN 'N VERHOUDING NIE, asseblief.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Regeer deur:
Die verstand
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Boeke:
Romanse
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak; Versameling van sels, munte, ens.
Sport:
Rugby; Swem
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Vol(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol