Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Koster, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir die plaaslewe, mense, bak en brou. Ek is kreatief in en om my huis. Ek is n wedergebore kind van God en my waardes is in plek. Ek hou nie daarvan dat mense ly en swaarkry nie en onregverdigheid laat my op my agterpote staan. My vriende noem my taxi-hart want daar is altyd plek vir iemand wat verstoot of alleen is. Ek is dol oor vreugde, vrede en blydskap maar ek kan goed kwaad word.

Haar Ideale Pasmaat

God eerste in sy lewe, beginselvas, standvastig, betroubaar, liefdevol, ruimhartig, goeie humorsin, regverderlik, opreg, sy ja moet sy ja wees en nee, nee. Lief vir kinders. Prettig en nie n aannemer vd persoon. Ek wil graag alles met hom deel en opkyk na hom as hoof. Hard werk saam hom om beide ons ideale te bereik. Slordigheid en selfsug stoot my af asook n man wat agter sy ma skuil.

Meer Oor Haar

HeideLief moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.