Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Koster, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n plat op die aarde mens, met n oop hart. Ek is lief vir vrede,blydskap en vreugde. Ek verfoei onregverdigheid teenoor diere, kinders en bejaardes. Ek is kreatief, hou van kosmaak, tuinmaak en die plaaslewe. Ek is n wedergebore kind van God.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek na n man wat God eerste stel in sy lewe. N man met integriteit, goeie humorsin, opreg, standvastig in sy geloof en waardes, sy vrou moet sy beste vriendin, minnares en vennoot wees en nie n plaas implement nie. Ek wil na hom opkyk as hoof van sy huis, saam hom staan deur goed en sleg en hom steun wanneer hy moeg raak vir die lewens storms. Hy moet lief wees vir kinders. Hoogmoed, slordigheid, onnetheid en vuil taal stoot my af.

Meer Oor Haar

sielebroodjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.