Foryou59Foryou59
1

Foryou59

64 – Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika

Boer soek n Vrou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n Boer en Sakeman wat graag n dame sal wil ontmoet wat my sal bystaan en ondersteun in alles wat ek doen

Ek is n beginselvaste man maar nie verkramp nie

Hou daarvan om te lag en die lewe volkome te geniet en al die klein dingetjies in die lewe ook te waardeer

My gesin is vir my BAIE belangrik
Geniet dit baie om sosiaal saam met vriende te kuier en te onthaal en om sommer die 4x4 sleepwa te hak en al die mooi plekke te EXPLORE !!! waarvoor ek altyd TYD maak

Geniet dit baie om sommer n vleisie in die veld te gaan braai op die plaas en die natuur te geniet in die Bosveld met al sy mooi !!!

Sy Ideale Pasmaat

Die belangrikste is ......
n Dame wat hier is vir die regte rede...een man Vrou met baie liefde om te gee...en ek sal jou op albei my hande dra...

Wat Sy Vriende Sê

Foryou59 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
47 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Boks; Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Skaak; Stoei
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters