Bondeltjieliefde

53 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ons lewespad op aarde is so kort, kom ons maak die beste daarvan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
143cm (4' 8.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 56
Sterreteken:
Kreef; Skerpioen
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van eerlikheid, opregtheid en oop wees. Ek het nie meer die tyd om te wonder waaroor jy dink nie, en ek wil ok nie he jy moet raai wat ek dink nie. Een van die redes hoekom 'n mens bymekaar is as maats is kommunikasie en liefde. Die twee gaan hand aan hand. Daar is nie vir my 'n 50 - 50 nie, dit is 100% gee en ontvang aan al twee kante. Ek is van nature liefdevol, hou nie daarvan om ander seer te maak nie en ek verwag dieselfde respek en liefde.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet opwindend, hardwerkend wees, moet die goeie dinge in die lewe genut. Moet goeie humorsin wees met 'n gesonde balans van ernstigheid en ja ek verkies iemand wat liefdevol en romanties is. Ek is nie 'n weervoorspeller nie en wil beslis nie die buie van sy dag ontleed nie.

Wat Haar Vriende S

Bondeltjieliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Dans; Kampering; Muurbal; Pluimbal; Stap; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Voëlkyk
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans