NikitaAngelNikitaAngel

NikitaAngel

24 – Suidelike Voorstede (Oostersee), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Intelegensie sal die sleute wees vir die lewe.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 31 Maart 2017

Verander: 31 Maart 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Oostersee), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie liefdevol, eerlik, bedagsaam, vriendelik, lojaal, nederig, beskermend, spontaan, positief, my ja is my ja en my nee is my nee ek kan my "vrou" staan, ek het n sagte hart maar ek is ferm, ek is ook soms hardkoppig, my ouers het my reg groot gemaak, en in sommige opsigte is ek nog "Old school".
As jy meer wil weet vra gerus.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n lojale, God-vresende man met morele waardes wat my kan behandel soos n dame en goeie kennis van die lewe. Stadvastig met n goeie kop op jou skouers. Moet n vriend vir my wees wat ek met gemak als kan deel wat in my lewe aangaan. Die belangrikste kwaliteite in n verhouding is Liefde, respek en eerlikheid.

Wat Haar Vriende S

NikitaAngel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Rock
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees
Sport:
Kampering; Motorsport; Rekspring; Rugby; Snoeker; Stap; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde