Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (kleinmond), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Afgetree; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is onafhankllik en hou van goeie geselskap asook om nuwe mense te ontmoet. Lojaal teenoor my vriende en soos meeste ander ouers lief vir my kinders en trots op .Tree binnekort af en beplan dan meer tyd vir myself en die dinge wat ek wil doen. Reis , staptogte, fietsry, lees, musiek luister, teater besoek. Ek woon by die see. Het my fiets afgestof en is reg om fiks te raak na die lang winter.. Ek is gereelde NG kerk ganger en is betrokke by van die aktiwiteite. Ek is glo in lewe en laat lewe en probeer om nie als in die lewe te ernstig op te neem behalwe as dit by my gesin kom, kry ek dit nie reg nie. Kan laf raak soms en geniet n lekker braai'tjie.
Help graag die wat minder as ek het , het n groot mond maar klein hartjie.Tog is ek nie n 'push over nie'

Haar Ideale Pasmaat

Moet n man van sy woord wees, intelligent,self kennis en selfvertroue he. Moet empatie met ander kan betoon. Nie versmorend en aandagvraat nie. Moet die lewe en uitdagings met grasie kan geniet en aanvaar. Moet na sy eie finansiele behoeftes kan omsien. Moet nog aktiwiteite soos stap, toer, kampeer
wil aanpak. dan en wan teater toe gaan. Moet lekker kan lag, rugby kyk, en kan braai en ook soms uiteet. Drank en swak gedrag sal nie vir my werk nie. n Wyntjie of so op sy tyd is reg , maar ek is ongemaklik met te veel drink.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Nie-fiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Dans; Fietsry; Gholf; Kampering; Kanovaart; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis; Uiterste sportsoorte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig