Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Bul
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerstens is ek n Christen, sonder Hom is ek niks nie. dan is ek n omgee mens, het baie liefde om te gee. Is n eerlike, opregte,
betroubare, sagmoedige persoon. hoe se my sterreteken?....she is a rock
solid woman with the softest of cores'. ek is mal oor kontak/drukkies ens.. Ek is daar vir my mense deur goeie en slegte tye. Ek ken swaarkry, dit het my gebrei in die mens wie ek vandag is. ek het foute soos wat almal maar het. ek wil nie meer saans na werk teruggaan na n lee huis nie, wil vir hom n lekker bord kos voorberei, of ons kan dit saam doen. ek wil hom met n glimlag saans inwag. ons moet mekaar kan respekteer, waardeer, saam lag en kan saam huil, mekaar kan vertroos. n verhouding is 100/100, as ek net 50% gee is dit net die helfte van my. nee ek wil hom liefhe en omgee met alles in my.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet n Christen wees, God moet eerste kom in sy lewe. Hy moet n eerlike, opregte, betroubare mens wees. Hy moet daar wees vir my
deur swaartye en goeie tye. Ons kan SAAM alles oorkom. Hy moet n
kontakpersoon wees, moet aanvaar dat ek baie omgee en liefde in my het
wat ek met hom wil deel. Hy moet die swaarkry van die lewe ken, want dis tog wat ons die mens gemaak het wie ons vandag is.

Wat Haar Vriende SÍ

sonstraalque het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Gholf; Gimnastiek; Kampering; Lyfbranderry; Perdry; Swem; Tennis; Valskermspring; Voëlkyk; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Uiters