KaalvoetKatryn123

40 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Jammer boys. Die is nie vir my nie. ek hoop jul kry waarvoor julle soek. Beste groete, ekke.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Xhosa; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is `n rustige maar tog ondeunde mens. Ek is vreeslik lief vir mense en kom goed oor die weg met almal. Ek het `n sagte plek vir ou mensie en klein kinders

Alhoewel ek dit lanklaas gedoen het, is ek vreeslik lief vir lees. Die plaas lewe is vir my `n toevlugsoord. Almal, in my mening moet op `n plaas grootword. Dan sal hulle waardeer wat hul in die lewe het.

Ek is `n baie diep mens wat ander graag motiveer al wil ek huil. Ander se geluk is vir my belangriker as my eie. Dit is miskien tyd vir my nou om geluk te vind.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet saam met my kan kaalvoet loop in die reen. Geduldig wees, en liefevol.
Ek wil kan veilig voel by hom al hou hy my nie vas nie. Hy moet my die spasie gee om my eie mens te wees net soos ek vir hom die spasie sal gee om sy eie mens te wees. Daar is `n ek `n jy en ons.

Wat Haar Vriende S

KaalvoetKatryn123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park
Kookkuns:
Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Instrumentaal
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Kookkuns
Sport:
Gewigsoefeninge; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Skaam; Opgewonde