Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Welkom (Dagbreek), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Visse
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ekstroverte, opgeruimd, vriendelik. Hou van die buite lewe. Talentvol op my unieke maniere - klavier speel, mosaiek, kos maak, tuin maak, naaldwerk doen, juwele maak. Hou van oefening (draf, fietsry en squash). Familie is vir my uiters belangrik. Baie lief vir diere. Ek is 'n GO - getter en laat dinge vinnig gebeur. Doelgerig en hardwerkend. Eerlik en opreg met baie goeie sin vir humor. Is barmhartig, maar laat nie toe dat mense my misbruik nie! Geniet gesellige braai saam met vriende en familie en vasdans.Ek hou baie van vakansies, hetsy by die see, langs 'n dam of in die bosveld (tent, karavaan, hotel, gastehuis of chalet, maar van al die bogenoemde geniet ek karavaan- en tentvakansies die meeste - dit het maar net 'n lekker atmosfeer). Ek verkies somermaande en hou baie daarvan om in die son te l en "tan". Ek sal graag nog wil reis en die besienswaardighede soos Vic Falls, Grand Canyon en veel meer wil sien.Op 'n ernstiger noot is God my Alfa en Omega. Ek glo nie in die noodlot of aan toeval nie - ek glo dat God in totale beheer van my lewe is! Ek verafsku onregverdigheid, luiaards asook leuenaars!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale man :
* Lang Afrikaanssprekende blanke man
* Selfstandig en selfonderhoudend
* Lewenslustig en passievol
* Hy moet sy eie drome en ideale h
* Avontuurlustig (bok vir sports) en lief vir die buitelewe/natuur
* Doelgerig, hardwerkend en ambisieus
* Gelowig
* Goeie kommunikeerder
* Volwasse wees en selfvertroue h, maar tog nederig!
* Familievas en lief vir kinders
* Lief vir diere
* Vasdans
* Integriteit h (eerlik & opreg) en goeie sin vir humor
* Liefdevol (soentjies en drukkies) en ondersteunend wees. "Van al hierdie dinge bly die "LIEFDE" die belangrikste"!

Wat Haar Vriende S

FS_Nursie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Muurbal; Perdry; Rugby; Snoeker; Snorkelduik; Staptogte; Swem; Tennis; Waaghalsige sport; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig