odnwk

72 – Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n maklike mens om oor die weg te kom en verkies n maat wat nie teveel praat nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
27 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nou 10 jaar geskei. Miskien n bietjie te "fussy" maar ek glo ek kan goeie geselskap vir n vriendin wees. My Christelike waardes is vir my belangrik, sonder dit loop ek liewer alleen.
My familie dink ek het n bietjie humorsin, hou van n grappie op sy tyd, maar kan ook ernstig wees.
Ek werk as n Eiendomsagent by Rawson Eiendomme in Oudtshoorn...dit is een van my passies om met mense te werk, daarom geniet ek my werk.
n Vriendin met sterk Christelike waardes, maar ook n goeie algemene kennis en daaroor kan gesels, is welkom om aan my te skryf.
Ek hoor graag van jou.

Sy Ideale Pasmaat

Christelike waardes, netjies, nie teveel praat nie, en nie hoogmoedig nie...n plane Jane sal goed by my pas.
Ek is nogal taamlik rekenaar geletterd en sal dit nogal n bonus wees as ek iets in die verband of wat ook al kan leer.

Wat Sy Vriende S

odnwk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Boks; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Pluimbal; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Skubaduik; Staptogte; Swem; Voëlkyk
Kos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie