Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Potchefstroom), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n toegewyde Christen en dis nie onderhandelbaar nie. My groot liefde is honde en sommer ook ander diere verkieslik troetel diere. Ek het vir 'n paar jaar met koi geboer en dit was 'n wonderlike ondervinding. Ek is tot my nadeel soms te uitgesproke maar net wanneer dit teen my beginsels is. My morele standaarde is baie hoog maar dit beteken nie dat ek verlang na 'n lekker druk ens, nie. Ek het 'n goeie sin vir humor en kan ook lekker vir myself lag. Ek wil graag vriende maak met soortgelyke mans en vir nou is dit net vriendskap.

Haar Ideale Pasmaat

Hy hoef nie volmaak vir sy ouderdom te wees nie maar hy moet na homself kyk. Ek hou nie van slordig en vuil nie. Hy moet gewillig wees met troeteldiere in die huis. Ek is redelik verlig en sal mooi vra dat hy asb agter homself sal skoon maak en opruim. Ek is gek na die wildtuine in ons land maar verlang ook na die see. Hy moet ook net homself wees en nie voorgee nie en dronk word is 'n totale NEE. Ek geniet ook my wyn ens maar dronk nie 'n opsie nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ander
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; NaÔef; Optimisties; Sarkasties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Geel
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Opera; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Erotika; Mag; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig