Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tzaneen (pretoria), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 26
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is mall daar oor om nuwe mense te ontmoet en sal alles in my vermoe doen om n gelukkige mens te wees, ek lag altyd en as ek ongelukkig is sort ek dt by myself uit al is daar n biekie hulp nodig. ek hou van lees perd ry en baie baie van braai en kos maak, ek is n buite mense en ek verpes die stad en dorp ek sal eerder op n plaas wees dag en nag. ek swem baie in dame en gaan baie uit om saam my vriende gaan kamp en sit gereeld om n vuur en gesels.
My uit kyk van lewe is om altyd gelukkig te wees en altyd myself in ander mense se skoene te sit as dit nodig is en voll lewe te wees. Die Here kom eerste in my lewe en my familie, ek will graag iemand iemand ontmoet wat my sal aanvaar net soos ek is. ek laat nie toe dat mense oor my loop nie. Ek is lief vir die buite lewe en will so graag iemand ontmoet wat saam my sal kan leef of dalk net vriende wees.

Haar Ideale Pasmaat

hy moet eerlik en op reg wees, sportief en hy moet van die buite wereld hou soos ek, hy moet van rugby, braai, boer en kamp van hou, hy moet oor die weg kom met enige iemand en hy moet nie oor beskermd wees nie en my nie van my vriende en familie af weg hou nie. Ek will nie he ek en hy moet oor n straitner of n spieel baklei nie, en hy moet ook nie langer as ek voor n speel staan nie, hy moet net sekker maak hys netjies* hy moet die Here in sy lewe he en hy moet nuwe mense will ontmoet en hy moet nuwe uitdagings bereik. hy moet net netjies wees, en hy moet repek he vir vrouens. Hy moet nie moody wees nie, en hy moet rustig wees.

Wat Haar Vriende SÍ

anna22 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Hoop; Humor; Liefdadigheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Boeke:
Reis; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees
Sport:
Boogskiet; Jag; Kampering; Perdry; Polo; Rugby; Stap; Veldhokkie; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Eksotiese dier(e); Visse; Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Lang hare; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie