Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Stellenbosch (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 72 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Baie lief vir reis, dans, swem, teater en luilekker kuiers saam met goeie vriende veral op mooi wynplase om die middag om te kry. Kom baie goed met mense oor die weg, het uitstekende sin vir humour. Ek neem elke nuwe dag as 'n geskenk van God en probeer dit so leef dat ek nie die volgende dag spyt is oor wat ek gedoen het of moontlik nie gedoen het nie! Hou nie van klakouse/negatiwiteit nie maar sal graag iemand help as hulle probleme het.
Ek is orderlik, netjies, vermy konflik en hou ook baie daarvan om te onthaal by my huis. Integriteit en eerlikheid is prioriteite in my lewe.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet kan lekker gesels op alle vlakke en moet van mense hou - ook darem 'n heerlike glasie Kaapse rooiwyn op die regte tyd en regte plek! Hy moet vir seker ook 'n baie goeie sin vir humour besit, hou van dans, loop op strand, pieknieks langs die kus.
Iemand om mee saam te lag en ja selfs soms 'n sterk skouer om op 'n traan te stort en ook net om gemaklik saam die lewe deur te stap. Soos iemand so geregtiglik genoem het - op ons ouderdom wil ons nie speletjies speel nie en ek stem saam en wil graag 'n kwaliteit verbintenis geniet met iemand wat ook so voel.
Wat Haar Vriende Sê
Rodanthe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Gholf; Rugby; Swem |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |