Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
81
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is iemand wat daarvan hou om soos 'n dame behandel te word, mooi aan te trek en kos te maak. Ek is baie jonk van gees en vir my is ouderdom net 'n getal!Daarom soek ek iemand wat saam met my kan lag en dans en elke dag geniet! Ek is onafhanklik, maar tog geseend met wonderlike kinders wie na my kyk. Ek geniet 'n glasie wyn, stap gereeld, rook glad nie en handhaaf 'n gesonde leefstyl.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wie soos ek - wil gesels oor 'n koppie koffie, of dans met 'n glasie wyn. Ek soek iemand wat daarvan hou om te gesels oor enige iets van sport tot kultuur. Hy moet 'n "gentleman" wees en weet hoe belangrik familie is. Iemand wie opreg is en omgee vir sy medemens.

Wat Haar Vriende S

BloemfonteinRoos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)