DianelDianel
2

Dianel

68 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek sal ondersteun wil en sal saam doen en heniet die buitelug.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 10 Januarie 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is net myself wat jy sien is ek. Vind vir jouself wat binne is en nie altyd te sien op die foto nie. Miskien hou jy die sleutel vas. Jonk van gees down to earth netjies eerlik reguit selfstandig met genoeg humor. Maar kan ook ernstig wees. Om saam met familie en vriende te kuier is vir my heerlik. Buitelug heerlik, die son en sommer alles wat mooi nuut is te ontdek. Kamp, reis, kook en saam wees tyd met my spesiale maat, sielgenoot is die nommer een. Tuinmaak heerlik. Sonder musiek is die dag vaal.Sommer alles wat lekker en mooi is maak die lewe n baie groot dankie gebed. Om langs die see hand aan hand te stap. Om net die Sonopkoms en sonsondergange te geniet met iets warm of koud. Sal n antwoord gee as daar n boodskap is.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet saam met my wil stap deur goeie en slegte tye. Liefdevolle, eerlik, betroubaar, sin vir humor, lus vir die lewe, hou van alles wat mooi en lekker is. Hy moet net homself wees. Tyd te maak om die mooi en lekker daarvan te geniet. Tyd is kosbaar. Kom kyk en geniet die mooi!!!! Eie tyd weet ek is vir n man belangrik om die kop skoon te maak

Wat Haar Vriende Sê

Dianel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Krieket; Rugby; Seil; Stap; Swem; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters