POLLIE

63 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons pak 'n avontuur aan - van die kookboeke en potte, deur die bosveld tot by die see se strande

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Ram
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 65
Sterreteken:
Leeu; Weegskaal; Skerpioen; Waterdraer
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is per ongeluk 'n baie eerlike, opregte en reguit mens wat my miskien soms onpopuler kan maak - mense hou nie daarvan nie !. eerlikheid en opregtheid is vir my ontsettend belangrik in enige vorm van verhouding......

Ek geniet menige stokpertjies soos b.v.die maak van kostuum juwele, klere ontwerp en maak, bak en brou in die kombuis is my beste en om 'n heerlike ' Stephen King ' of soortgelyke boek in 'n stil hoekie in die tuin te geniet.

Ek is ook onstetttend lief vir diere en het nog altyd troetediere gehad ( kleiner honde ) - hou niks van katte en voels in hokke nie. En om saam met my Brakkenjan te stap in die middae is ons albei se hoogtepunt vir die middag.

Daarby is ek ook 'n totale natuurkind en dit is altyd 'n 'kop krap ' van waar ek verkies om vakansie te hou - die berge, die bosveld of die kus ? Onder normale daaglikese omstandighede, prober ek altyd so veel tyd as moontlik buite te spandeer en verkieslik ver van die stad se lawaai, veral op 'n naweke.

Haar Ideale Pasmaat

Dit is baie belangrik dat my ideale pasmaat ook gesteld moet wees op eerlikheid en opregtheid onder alle omstandigheid.

'My pasmaat moet ook sensitief, liefdevol en vol lewenslus wees met 'n duidelike sin vir humor - en moet natuurlik 'n baie positiewe uitkyk op die lewe he.

Daarby moet hy ook avontuurlustig wees en die buitelug ook waardeer en nie te veel van 'n ' rusbankpatat ' wees nie - ek gee net so 'n bietjie grasie in die rugby seisoen !

Ek geniet ook 'n weeklikse aksiefliek en uiteet en net so, is 'n gereelde wegbreuk ook belangrik want ek glo om te ' date ' gaan nooit uit die mode nie en versterk enige verhouding.

As my pasmaat dan ook nog 'n karige kok in die kombuis is dan gaan hy beslis met 'n kroon wegstap.

Mense wat my ken sal altyd loop en vertel dat ' die arme man sal moet hare op sy tanne he om met my klaar te kom ' - maar dit is glad nie waar nie. Hy moet net lewenlus he maar ook genoeg kennis van die wereld he om my veilg deur al die wereld se problem anderkant uit te lei en te beskerm.

Klink dit of daar glad nie sulke pasmaats bestaan nie ? - Glo my daar is - ek moet hom nog net ontmoet.

Wat Haar Vriende SÍ

POLLIE het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Kampering; Krieket; Rugby; Staptogte; Veerpyltjies; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters