Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Woensdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n regte mense - mens, hou van vriende maak. Ek hou van eerlike opregte vriende en VERMY negatiewe persone. Ek het reeds alle sporte beoefen probeer nog gereeld scuba-duik, doen gereeld oefeninge en stap baie. Het nou begin met "Aquaponics" op klein skaal maar gaan dit later uitbrei. Ek vat ook my honde gereeld berg/veld toe, of sal ek eerder se hulle sleep my gewoonlik die eerste helfte tot hulle go uit is , dan sleep ek hulle. Dit is hemels om net in die veld te ry en ons pragtige skepping te bewonder en dan sommer ure in die berg by water te sit en ontspan. 'n Naweek is geen naweek sonder 'n braai en 'n lekker kuier vir ten minste een aand of middag saam met vriende of familie nie. Ek is 'n baie familie-vaste man , baie baie lief vir my kinders en kleinkinders.
Ek het nou alreeds gedoen wat ek altyd moes, nou vat ek die lewe bietjie rustiger, geniet opregte vriende, gaan van nou af elke jaar 'n ander Europese land verken , per fiets, bus, boot of trein, nie vliegtuie en motors nie.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet ook 'n mense-mens wees, ononderhandelbaar eerlik en opreg. Sy moet ook soos ek graag iemand naby jou wil he, alles saam met jou doen of probeer , BEHALWE my en die seuns en kleinseuns se jag week, dis ons jaarlikse kwaliteit, tyd saam en dan moet sy nie ontevrede wees daaroor nie, ons gun die vrouens ook hul tyd saam.
My pasmaat moet ook soos ek alles met my deel want ek soek 'n ware lewensmaat en beste vriend.
Dit moet verseker ook haar belangstelling wees om die res van ons aarde te wil sien en te beleef op 'n rustige manier sodat ons dit werklik kan verken MAAR geensins Afrika of Asie NIE ! As daar nie 'n haardroeer is nie, moet dit nie die einde van die wereld wees niie.
Nooit ooit weer 'n agterdogtige maat wat niemand in hierdie lewe kan vertrou nie en agteraf is , alle mense met respek behandel, selfs jou huishulp of tuinhulp ! Ons almal is net mense en mense maak foute, so sy moet kan vergewe. Geen DIKBEK vir langer as 2 minute nie - alles maar alles kan rustig uit-beredeneer word. Sy moet regtig lief wees vir almal EN haarself.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Jag; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rekspring; Rugby; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Veerpyltjies; Vlieg / Sweefvlieg; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Ander
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig