Smileybear_411Smileybear_411
1

Smileybear_411

50 – Umhlanga (La Mercy), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Gewone man met buitegewone karakter.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n gewone ou wat hou van die natuur, kuier saam vriende, lief vir my kinders en belangstellend in my geliefdes se doen en late. hou van musiek en musiek maak, sing graag. Ek is nie gekompliseerd met baie "issues" nie, nie veeleisend met baie moets en moenies nie, vat die lewe soos hy homself gee en kerm nie oor alles wat fout is nie.
Soek iemand wat verkieslik ook kinders het of begrip kan toon, my kids is naby my hart, weet dat ek gay is, en lief vir my ten spyte.
Sal daarvan hou om met iemand in dieselfde omstandighede te gesels.

Sy Ideale Pasmaat

Liefde volle mens wat omgee vir sy lewensmaat, nie commitment issues het nie en wat betroubaar en eerlik is, veral met homself.
Wat my liefhet en waardeer vir wie ek is en ek dieselfde vir hom, wat kan gesels oor enige onderwerp en wat maklik vriende maak en met ander oor die weg kom, wat nie angstig raak in groot geselskap nie, wat musiek kan waardeer al is dit nie noodwendig sy spesifieke smaak nie, en wat oor godsdiens kan praat sonder om klippe te gooi of kwaad te raak.

Wat Sy Vriende Sê

Smileybear_411 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Umhlanga (La Mercy), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Krieket; Rolbal; Rugby; Skaak; Skermkuns; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie